
Wat is kritiese teorie, hermeneutiek, dekonstruksie, positivisme, fenomenologie? Is dit waar dat "anything goes" in die geesteswetenskappe? Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe verskaf antwoorde op hierdie vrae. Elkeen van hierdie wetenskapbeelde word geskets binne die raamwerk van 'n debat oor sy winspunte en sy beperkings.
Wetenskapbeelde in die Geesteswetenskappe is 'n onontbeerlike gids vir studente, navorsers en dosente wat hul weg wil vind in die debat oor die geesteswetenskappe en wat iets tot hierdie debat wil bedra.
This title is also available in English, Conceptions of Social Inquiry.
Product information
- Die positivisme
Johann Mouton - Karl Popper se kritiese rasionalisme
Murray Faure en Albert Venter - Thomas S. Kuhn
Johann Mouton - Peter Winch: die idee "geesteswetenskap' en sy vehouding tot die filosofie
J. C. Pauw - Fenomenologie en menskunde
Hennie Rossouw - Hermeneutiese sienings van wetenskaplike rasionaliteit
Pieter van Veuren - Die wetenskapsopvatting van die Frankfurtse skool
Johan Snyman - Habermas se wetenskapsteorie
Norma Romm - Althusser se epistemologiese argument
Norma Romm - Wetenskaplike realisme en realisme in die sosiale wetenskappe
Johann Mouton - Dekonstruksie
Bertie Olivier